Langkloof

Joubertina Omtrent Ons Dit-en-dat Eetplek Besighede Natuur Geestelik

Op hierdie blaai is inligting oor die Diner R62, Winery en Appelkas, Joubertina - Langkloof, langs die R62

Op die h/v R62 en Ferreirastraat, Joubertina vind jy die Joub's gebou, waarin die diner R62, winery@R62, Appelkas en skoon badkamer geriewe gesetel is. Die landlyn telefoonnommer by al die besighede is: 042 273 1031. Die gebou is 'n Wi-fi Hotspot.

Daar is ook `n kaart van hoe om daar te kom. Die lengte en breedtegrade is  33°49'27.78" S en  23°52'56.59" E.

 Normale Besigheidsure:

 

Diner R62  - Di - Sa :07:30 tot 21:00, Ma : 07:30 - 15:00 en So van 09:00 - 14:00

Winery@R62 - Ma - Vr : 10:00 - 18:00 en Sa 09:00 - 14:00

Appelkas - Ma - Vr : 08:00 - 17:00, Sa 08:00 - 13:00